| aarbeikonfyt [boodskap #138778] |
So., 23 Januarie 2022 17:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tuisgemaakte aarbeikonfyt.
aarbeikonfyt
Afbreking: aar•bei•kon•fyt
Samestelling: aarbei + konfyt
Selfstandige naamwoord: aarbeikonfyt
Meervoud: aarbeikonfyte
Betekenis:
• Konfyt van aarbeie.
Gebruik:
• Kan ek aarbeikonfyt op jou roosterbrood smeer?
Vertaling:
Engels: strawberry-jam
Nederlands: aardbeienjam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|