| aanvullend [boodskap #138774] |
So., 23 Januarie 2022 09:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24180 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanvullend
Afbreking: aan•vul•lend
Samestelling: aanvul + -lend
Byvoeglike naamwoord: aanvullend
Attributief: aanvullende
Betekenis:
• Wat bygevoeg is om iets volledig te maak.
Gebruik:
• 'n Aanvullende eksamen is beskikbaar vir leerders wat medies ongeskik was of die eerste eksamen gedruip het.
Sinoniem:
• addisioneel
• bykomend
• ekstra
• supplementêr
• toegevoeg
Afgelei:
• selfaanvullend
Verwant:
• aanvulling
Vertaling:
Engels: additional, supplementary, complemental
Nederlands: aanvullend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|