Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aristokrasie
aristokrasie [boodskap #138764] Vr., 21 Januarie 2022 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aristokrasie
Afbreking: a•ri•sto•kra•sie


Selfstandige naamwoord: aristokrasie
Meervoud: aristokrasieë

Betekenis:
• Vername mense wat as verhewe bo gewone mense beskou word.
• Regering deur sulke mense.

Gebruik:
• Anders as sy oom, het Justinus geheel en al op die steun van die aristokrasie staatgemaak.
• Aristoteles het ses basiese regeringsvorme geïdentifiseer: monargie, aristokrasie, staatsbestel in die hande van die middelklas, tirannie, oligargie en demokrasie.

Sinoniem:
• adelstand
• patrisiaat

Antoniem:
• kakistokrasie

Vertaling:
Engels: aristocracy
Nederlands: aristocratie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oppasser
Volgende onderwerp: alkoof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 20:43:55 UTC 2025