| aak [boodskap #138760] |
Vr., 21 Januarie 2022 16:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Aak.
aak
Afbreking: aak
Selfstandige naamwoord: aak
Meervoud: ake
Betekenis:
• Soort skip met 'n plat boom vir die vervoer van vrag op riviere en kanale.
Gebruik:
• Die aak is 'n platboomvoertuig wat oorspronklik met toue (veral stroomop) oor die water gesleep is.
Sinoniem:
• kanaalskuit
• vragskuit
• trekskuit
Vertaling:
Engels: barge
Nederlands: aak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|