| agternaam [boodskap #138756] |
Vr., 21 Januarie 2022 15:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agternaam
Afbreking: ag•ter•naam
Samestelling: agter + naam
Selfstandige naamwoord: agternaam
Meervoud: agtername
Verkleinwoord: agternaampie
Meervoud van verkleining: agternaampies
Betekenis:
• 'n Persoon se van of familienaam.
Gebruik:
• Wat is jou agternaam?
Sinoniem:
• familienaam
• van
Antoniem:
• voornaam
Vertaling:
Engels: surname, last name
Nederlands: achternaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|