| amberboom [boodskap #138755] |
Vr., 21 Januarie 2022 15:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Amberboom in die herfs.
amberboom
Afbreking: am•ber•boom
Samestelling: amber + boom
Selfstandige naamwoord: amberboom
Meervoud: amberbome
Verkleinwoord: amberboompie
Meervoud van verkleining: amberboompies
Betekenis:
• Loofboom van die familie Altingiaceae, oorsprong uit die ooste van Noord-Amerika, Liquidambar styraciflua.
Gebruik:
• Die sap van die amberboom het 'n aangename geur en ruik na amber.
Vertaling:
Engels: American sweetgum
Nederlands: amberboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|