| aanddiens [boodskap #138749] |
Wo., 19 Januarie 2022 17:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanddiens
Afbreking: aand•diens
Samestelling: aand + diens
Selfstandige naamwoord: aanddiens
Meervoud: aanddienste
Betekenis:
• 'n Godsdienstige byeenkoms wat in die aand plaasvind.
• 'n Diens wat in die aand gelewer word.
Gebruik:
• Die kerk se aanddiens begin om 19:00.
• Die bus lewer nie oor weeksdae 'n aanddiens nie.
Verwant:
• dagdiens
• nagdiens
• oggenddiens
Vertaling:
Engels: evening service
Nederlands: avonddienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|