| nootvas [boodskap #138739] |
Di., 18 Januarie 2022 18:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nootvas
Afbreking: noot•vas
Samestelling: noot + vas
Byvoeglike naamwoord: nootvas
Vergrotende trap: nootvaster
Oortreffende trap: nootvasste
Attributief: nootvaste
Betekenis:
• Wat 'n wysie kan hou; op maat kan bly.
Gebruik:
• Mense wat nootvas kan sing word versoek om by die koor aan te sluit.
Antoniem:
• vals
Vertaling:
Engels: in tune
Nederlands: toonvast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|