| jaarwisseling [boodskap #138656] |
Do., 30 Desember 2021 13:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jaarwisseling
Afbreking: jaar•wis•se•ling
Samestelling: jaar + wisseling
Selfstandige naamwoord: jaarwisseling
Meervoud: jaarwisselinge, jaarwisselings
Betekenis:
• Die oorgang van die een jaar na die volgende jaar.
Gebruik:
• Ons beplan om die jaarwisseling tuis te vier.
Vertaling:
Engels: turn of the year
Nederlands: jaarwisseling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|