Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fagosiet
fagosiet [boodskap #138625] Sa., 25 Desember 2021 17:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fagosiet
Afbreking: fa•go•siet


Selfstandige naamwoord: fagosiet
Meervoud: fagosiete

Betekenis:
• Sel van die immuunstelsel wat die liggaam beskerm deur skadelike deeltjies te absorbeer.

Gebruik:
• Een liter menslik bloed bevat ongeveer ses miljard fagosiete.

Sinoniem:
• eetsel
• witbloedsel

Vertaling:
Engels: phagocyte
Nederlands: fagocyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voerbeet
Volgende onderwerp: voorportaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 04:54:38 UTC 2025