Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mooi so PW
Mooi so PW [boodskap #13856] |
Vr., 17 April 1998 00:00  |
Kobus Brits
Boodskappe: 5 Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit vat 'n man om voet by stuk te hou dat hy nie belang stel in die sirkus
met 'n huilende nar se kak nie(WVK).Mooi so my oom,jy het wonders vir
hierdie land verrig en nou wil hulle oor jou trap.Hulle moer,as jy voet by
stuk hou dat jy nie voor Tutu en sy clowns gaan getuig nie en die sogenaamde
landdros wat nie eens sy skuld kan betaal nie (wat 'n skande vir die
regsbank) jou moontlik 'n boete kan ople,dan moet die oom weet daar is baie
boere daar buite wat 'n fonds sal laat stig om die boete te betaal en glo my
daar sal nog kleingeld oorbly.
Sterkte aan al die PW ondersteuners
Kobus
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Mooi so PW [boodskap #13900 is 'n antwoord op boodskap #13856] |
Ma., 20 April 1998 00:00  |
Ding!
Boodskappe: 320 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> lou writes: > @igs.net wrote:
>>> Selfs
>>> in Cambodia het die Khmer Rouge
>>> self uiteindelik vir Pol Pot voor
>>> die hof gedaag en hom geisoleer.
>>>
>>>
>>
>> Nonsens. Pol Pot het "gesterf" aan 'n hartaanval. Hy was nie na aan 'n
>> hof gewees nie. Lyk my al julle kanadese is bietjie agter met die nuus?
>
> Ag, ou Lou, jy is so naief.
> En volgens die nuus hier het
> die Khmer Rouge hom al lankal
> deur 'n soort bosjustisie
> verhoor en gevonnis (meestal
> om simpatie vir hulself in
> die buiteland te werf.) Maar
> dink jy nou dus 'n natuurlike
> hartaanval?
> Onthou ook altyd, ou Lou,
> 'n klomp van ons Kanadese praat
> Frans en weet baie meer van
> Suid-oos Asia as wat jy ooit kan
> weet.
OHOPOHO Ek kan net reageer op wat CNN uitsaai Gloudina ek ken
ongelukkig nie iemand in die Khmer Rouge persoonlik nie. I.v.m die
natuurlike hartaanval kyk na die '"' om gesterf. Maar die klomp kanadese
wat nou kastig so baie van Suid Oos Asie weet sluit jou in ne?
En as hulle Pol Pot terreg gestel het sou hulle dan nie die feit
gepubluseer het om 'meestal simpatie vir hulself in die buiteland te
werf' nie. Sommige kere laat jou redenasie vermoee" jou in die steek.
Lou
|
|
|
Re: Mooi so PW [boodskap #13901 is 'n antwoord op boodskap #13856] |
Ma., 20 April 1998 00:00  |
LLaubscher
Boodskappe: 18 Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> Nonsens. Pol Pot het "gesterf" aan 'n hartaanval. Hy was nie na aan 'n
> hof gewees nie. Lyk my al julle kanadese is bietjie agter met die nuus?
Pol Pot was wel deur sy makkers in die Khmer Rouge aangekla en hy was onder
huisarres geplaas voordat hy aan die skynbare hartaanval gesterf het. Lyk my
die kanadese lees tog die nuus met beter historiese begrip.
_____
L. Laubscher
ISPP - Chicago
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 21:37:20 UTC 2025
|