Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rotspoel
rotspoel [boodskap #138607] Do, 23 Desember 2021 08:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19481
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Rotspoel langs die see.
'n Rotspoel langs die see.
rotspoel
Afbreking: rots•poel
Samestelling: rots + poel


Selfstandige naamwoord: rotspoel
Meervoud: rotspoele
Verkleinwoord: rotspoeletjie
Meervoud van verkleining: rotspoeletjies

Betekenis:
• 'n Poel water tussen rotse.

Gebruik:
• Die see se getye vang allerhande interessante vissies en diertjies in die rotspoele vas.

Vertaling:
Engels: rock pool
Nederlands: rotspoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skandalig
Volgende onderwerp: opening
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 03:43:21 MGT 2024