| veeltalig [boodskap #138605] |
Wo., 22 Desember 2021 19:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24215 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veeltalig
Afbreking: veel•ta•lig
Samestelling: veel + taal + -ig
Byvoeglike naamwoord: veeltalig
Attributief: veeltalige
Betekenis:
• Wat in meer as een taal gedoen word.
Gebruik:
• Kinders wat veeltalig grootword beskik meestal oor groter kognitiewe vaardighede as kinders wat 'n enkele taal besig.
Sinoniem:
• meertalig
• poliglotties
Afgelei:
• veeltaliges
• veeltaligheid
Vertaling:
Engels: multilingual, polyglot
Nederlands: veeltalig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|