Tuis » Taal » Woordeboek » pieker
pieker [boodskap #138601] |
Di., 21 Desember 2021 20:05 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pieker
Afbreking: pie•ker
Werkwoord: pieker
Verlede tyd: het gepieker
Betekenis:
• Om langdurig en bekommerd oor iets na te dink.
Gebruik:
• Dit help nie om vir dae lank oor denkbeeldige moeilikhede te sit en pieker nie.
Sinoniem:
• bekommer
• kwel
• nadink
• peins
• tob
• verknies
Afgelei:
• uitpieker
Vertaling:
Engels: to mull, worry, obsess
Nederlands: piekeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 00:15:34 UTC 2025
|