Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
ellips
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
ellips
[
boodskap #138584
]
Sa., 18 Desember 2021 07:34
Leksikograaf
Boodskappe:
21490
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Ellips.
ellips
Afbreking: el•lips
Selfstandige naamwoord:
ellips
Meervoud:
ellipse
Verkleinwoord:
ellipsie
Meervoud van verkleining:
ellipsies
Betekenis:
• (
taalkunde
) Die weglating van woorde wat veronderstel kan word.
• (
wiskunde
) 'n Ovale keëlsnee; geslote kromme met twee brandpunte.
Gebruik:
• 'n
Ellips
word met 'n beletselteken (…) aangedui.
• 'n
Ellips
lyk soos 'n sirkel, maar met twee kante wat effens langer en platter is.
Afgelei:
• ellipties
• ellipsdiagram
• ellipsgewelf
• ellipsoïdaal
• ellipsograaf
• ellipsoïed
• ellipsteken
• ellipsvormig
Vertaling:
Engels: ellipsis; ellipse
Nederlands: ellips
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
sirene
Volgende onderwerp:
stereotipies
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Di. Apr. 22 23:09:24 UTC 2025