| chlorofil [boodskap #138520] |
Do., 02 Desember 2021 09:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die chlorofil van 'n blaar.
chlorofil
Afbreking: chlo•ro•fil
Selfstandige naamwoord: chlorofil
Meervoud: –
Betekenis:
• Die groen kleurstof (pigment) van plante en sommige bakterieë.
Gebruik:
• Chlorofil vang die stralingsenergie van die son vas en is gevolglik essensieel vir fotosintese.
Sinoniem:
• bladgroen
Vertaling:
Engels: chlorophyll
Nederlands: chlorofyl, bladgroen
Xhosa: iklorofili
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|