Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wysgeer
wysgeer [boodskap #138494] So, 28 November 2021 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wysgeer
Afbreking: wys•geer
Samestelling: wys + (be)geer


Selfstandige naamwoord: wysgeer
Meervoud: wysgere

Betekenis:
• Iemand wat filosofie beoefen.

Gebruik:
• Aristoteles was 'n Griekse wysgeer en wetenskaplike wat 'n groot invloed op Westerse denke gehad het.

Sinoniem:
• denker
• filosoof

Vertaling:
Engels: philosopher
Nederlands: wijsgeer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: legaat
Volgende onderwerp: jota
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 11:38:55 MGT 2024