| voëlhok [boodskap #138473] |
Wo., 24 November 2021 16:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24222 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Voël in 'n voëlhok.
voëlhok
Afbreking: vo•ël•hok
Samestelling: voël + hok
Selfstandige naamwoord: voëlhok
Meervoud: voëlhokke
Verkleinwoord: voëlhokkie
Meervoud van verkleining: voëlhokkies
Betekenis:
• 'n Hok waarin 'n voël (of voëls) aangehou word.
Gebruik:
• 'n Voëlhok moet gereeld skoongemaak word.
Sinoniem:
• kou
• koutjie
Vertaling:
Engels: birdcage, aviary
Nederlands: vogelkooi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|