| grootmaat [boodskap #138431] |
Do., 18 November 2021 08:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grootmaat
Afbreking: groot•maat
Samestelling: groot + maat
Selfstandige naamwoord: grootmaat
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Groot hoeveelheid saam; in massa.
Gebruik:
• 'n Mens kry soms afslag as jy goedere in grootmaat aankoop.
Afgelei:
• grootmaataankope
• grootmaatanalise
• grootmaatprys
• grootmaatontleding
• grootmaathouer
• grootmaatresep
• grootmaattoets
• grootmaatwinkel
Vertaling:
Engels: bulk
Nederlands: bulk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|