Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek soek hetero boere meisie
Ek soek hetero boere meisie [boodskap #13835] |
Wo., 15 April 1998 00:00  |
KM
Boodskappe: 34 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek is 'n olike man wat op die oomblik in Holland bly. Ek is op soek naar
'n by voorkeur 'n blonde jonge nooi. tot maksimaal 35 jare ouderdom.
Kom en gesels met my op my private e-pos adres.
Groete KM
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ek soek hetero boere meisie [boodskap #13865 is 'n antwoord op boodskap #13835] |
Vr., 17 April 1998 00:00  |
Gideon....
Boodskappe: 25 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"J" skryf:
>
> Julle kan so sarkasties raak met 'n man wat probeer Afrikaans skryf.
> Probeer eerder verstaan wat hy probeer skryf eerder as om op sy spel
> foute te wys. Ek sal graag julle wil sien Hollands probeer skryf.
>
> Groete
Beste Groete
Die man het in Nederlands geskryf. Kyk na die res van die postings oor die
onderwerp dan sal jy dalk so 'n bietjie insig kry oor die konteks.
Ontspan. Hulle het maar net so 'n bietjie geterg.
-Gideon-
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 21:37:19 UTC 2025
|