| chloroplast [boodskap #138428] |
Wo., 17 November 2021 16:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24305 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chloroplast onder 'n mikroskoop.
chloroplast
Afbreking: chlo•ro•plast
Selfstandige naamwoord: chloroplast
Meervoud: chloroplaste
Betekenis:
• 'n Organel waarin ligenergie vir fotosintese vasgevang word.
Gebruik:
• Fotosintese vind in die chloroplaste van groen plante en alge plaas.
Sinoniem:
• bladgroenkorrel
Vertaling:
Engels: chloroplast
Nederlands: chloroplast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|