| roeier [boodskap #138423] |
Di., 16 November 2021 07:35 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Roeiers wat 'n boot roei.
roeier
Afbreking: roei•er
Selfstandige naamwoord: roeier
Meervoud: roeiers
Verkleinwoord: roeiertjie
Meervoud van verkleining: roeiertjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n spaan (of spane) gebruik om 'n boot oor water te roei.
• 'n Voorwerp waarmee geroei word.
Gebruik:
• 'n Roeier kyk meestal agtertoe en moet omkyk as hy wil sien waarheen hy roei.
Hiponiem:
• kanoroeier
• veerman
Verwant:
• roeiboot
• roeispaan
Vertaling:
Engels: rower, oarsman; oar
Nederlands: roeier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|