| illustreer [boodskap #138400] |
Sa., 13 November 2021 11:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
illustreer
Afbreking: il•lu•streer
Werkwoord: illustreer
Verlede tyd: het geïllustreer
Teenwoordige deelwoord: illustrerend, illustrerende
Teenwoordige deelwoord: geïllustreerde
Betekenis:
• Om 'n boek of ander geskrif met tekeninge/afbeeldings te versier.
• Om iets duideliker te maak deur voorbeelde te gee.
Gebruik:
• Die boek is pragtig geïllustreer.
• Laat ek die stelling met 'n paar voorbeelde illustreer.
Sinoniem:
• ophelder
• skets
• toelig
• uitbeeld
• verduidelik
• verlug
Afgelei:
• illustrasie
• illustreerder
• illustrering
Vertaling:
Engels: to illustrate
Nederlands: illustreren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|