Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mallemeule
mallemeule [boodskap #138390] Do., 11 November 2021 19:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24213
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Mallemeule.
'n Mallemeule.
mallemeule
Afbreking: mal•le•meu•le
Samestelling: mal + -le + meule


Selfstandige naamwoord: mallemeule
Meervoud: mallemeules, mallemeulens
Verkleinwoord: mallemeuletjie
Meervoud van verkleining: mallemeuletjies

Betekenis:
• Toestel wat in die rondte draai en waarop mense vir hulle plesier ry.

Gebruik:
• Mamma, kan ons op die mallemeule ry?

Sinoniem:
• draaimeule
• rondomtalie

Vertaling:
Engels: merry-go-round, carousel
Nederlands: mallemolen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: allerlei
Volgende onderwerp: verstaanbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 07:32:19 UTC 2025