Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » infrastruktuur
infrastruktuur [boodskap #138288] Ma., 25 Oktober 2021 16:51
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26039
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
infrastruktuur
Afbreking: in•fra•struk•tuur
Samestelling: infra- + struktuur


Selfstandige naamwoord: infrastruktuur
Meervoud: infrastrukture
Verkleinwoord: infrastruktuurtjie
Meervoud van verkleining: infrastruktuurtjies

Betekenis:
• Basiese strukture en stelsel wat 'n land of organisasie benodig om te funksioneer.

Gebruik:
Infrastruktuur sluit in: paaie, brûe, spoorlyne, lughawens, behuising, skole, hospitale, fabrieke, winkelsentrums, elektrisiteit, water, ensovoorts.

Hiponiem:
• waterinfrastruktuur

Afgelei:
• infrastruktuurkoste
• infrastruktuurontwikkeling
• infrastruktuurverval

Vertaling:
Engels: infrastructure
Nederlands: infrastructuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sanksie
Volgende onderwerp: materialisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 07:25:54 UTC 2026