| skoener [boodskap #138241] |
Ma., 18 Oktober 2021 07:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Skoener.
skoener
Afbreking: skoe•ner
Selfstandige naamwoord: skoener
Meervoud: skoeners
Verkleinwoord: skoenertjie
Meervoud van verkleining: skoenertjies
Betekenis:
• Seilskip met twee of meer maste en seile wat van voor na agter (parallel met die kiel) gespan is.
Gebruik:
• Die skoener is grootliks na 1920 deur gemotoriseerde skeepvaart vervang.
Vertaling:
Engels: schooner
Nederlands: schoener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|