Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boere Suid Afrikaners in Holland
Boere Suid Afrikaners in Holland [boodskap #13820] Ma, 13 April 1998 00:00 na volgende boodskap
KM  is tans af-lyn  KM
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Volle Lid
Rotterdam 2e paasdag

Is daar Boere in Nederland wat belangstel in hulle kultuur en dit nie
wil verloor nie ?
Ons beplan die oprigting van n organisasie van boere wat hulle
identiteit en tradisies nie wil verloor nie.
Ons hoor asseblief van julle.
Kees
Re: Boere Suid Afrikaners in Holland [boodskap #13825 is 'n antwoord op boodskap #13820] Di, 14 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
AH...  is tans af-lyn  AH...
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
KM wrote:

> Rotterdam 2e paasdag
>
> Is daar Boere in Nederland wat belangstel in hulle kultuur en dit nie
> wil verloor nie ?
> Ons beplan die oprigting van n organisasie van boere wat hulle
> identiteit en tradisies nie wil verloor nie.
> Ons hoor asseblief van julle.
> Kees

Eet meer mieliepap en braaivleis
Dra kaki-klere en rugbysokkies
Luister na Leon Schuster
Toi-toi 'n bietjie meer
Stem vir Mandela
Maak 'n vuur en vertel 'black jokes'
Hou volksdanse, dra kappies en voorlaaiers
Lekker, lekker ou Boere!!!
Vorige onderwerp: tuisbladen
Volgende onderwerp: Re: STILTE ?!?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 04:45:19 MGT 2024