| soog [boodskap #138197] |
Di., 12 Oktober 2021 07:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soog
Afbreking: soog
Werkwoord: soog
Verlede tyd: het gesoog
Teenwoordige deelwoord: sogend, sogende
Verlede deelwoord: gesoogde
Betekenis:
• Om moedersmelk te laat drink.
Gebruik:
• Die sog soog die varkies.
Sinoniem:
• borsvoed
Afgelei:
• soogdier
• soogkind
• soogmoeder
• soogvrou
• soogtyd
Vertaling:
Engels: to breastfeed, to suckle
Nederlands: zogen
Xhoza: anyisa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|