Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loflied
loflied [boodskap #138148] Wo., 06 Oktober 2021 15:25
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24172
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
loflied
Afbreking: lof•lied
Samestelling: lof + lied


Selfstandige naamwoord: loflied
Meervoud: lofliedere
Verkleinwoord: lofliedjie
Meervoud van verkleining: lofliedjies

Betekenis:
• Lied ter verheerliking van 'n persoon of saak.

Gebruik:
• Jubel in die Here, regverdiges, sing 'n loflied, opregtes! [Psalms 33:1]

Sinoniem:
• halleluja
• himne
• juigkreet
• lofkreet
• lofsang
• psalm

Vertaling:
Engels: paean, hymn
Nederlands: loflied

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kriterium
Volgende onderwerp: morsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:40:25 UTC 2025