Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teug
teug [boodskap #138125] So., 03 Oktober 2021 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teug
Afbreking: teug


Selfstandige naamwoord: teug
Meervoud: teue
Verkleinwoord: teugie
Meervoud van verkleining: teugies

Betekenis:
• 'n Groot sluk (lug, rook, vloeistof, ens.) wat op een slag ingeneem kan word.

Gebruik:
• Hy drink die glas met een teug leeg.

Sinoniem:
• asem
• mondvol
• sluk
• suip
• trek

Hiponiem:
• asemteug

Vertaling:
Engels: draught, sip
Nederlands: teug


Werkwoord: teug
Verlede tyd: het geteug

Betekenis:
• Om 'n sluk te neem, dikwels figuurlik, om met oorgawe te geniet.

Gebruik:
• Sy teug aan 'n skemerkelkie.

Vertaling:
Engels: to sip
Nederlands: nipt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biefstuk
Volgende onderwerp: obseen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 06:54:19 UTC 2025