| uitdroog [boodskap #138063] |
Di., 28 September 2021 07:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitdroog
Afbreking: uit•droog
Samestelling: uit + droog
Werkwoord: droog uit, uitdroog
Verlede tyd: het uitgedroog
Teenwoordige deelwoord: uitdrogend, uitdrogende
Verlede deelwoord: uitgedroogde
Betekenis:
• Om ordentlik droog te word, of goed droog te maak.
Gebruik:
• Die grond droog vinnig uit in die warm weer.
• Sy het die beskuit in die oond uitgedroog.
Sinoniem:
• dehidreer
• ontwater
• ontvog
• uitdor
• verdroog
• verdor
Afgelei:
• uitdroging
• uitdroogmiddel
• uitdroogoond
Vertaling:
Engels: to dry out; dehydrate
Nederlands: uitdrogen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|