| braaivleisvuur [boodskap #138057] |
Ma., 27 September 2021 17:38 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Braaivleisvuur.
braaivleisvuur
Afbreking: braai•vleis•vuur
Samestelling: braaivleis + vuur
Selfstandige naamwoord: braaivleisvuur
Meervoud: braaivleisvure
Verkleinwoord: braaivleisvuurtjie
Meervoud van verkleining: braaivleisvuurtjies
Betekenis:
• 'n Vuur om vleis te braai.
Gebruik:
• Dit is ongeskik om die braaivleisvuur aan te steek voor die gaste arriveer.
Vertaling:
Engels: barbecue fire
Nederlands: barbecuevuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|