Tuis » Taal » Woordeboek » onderonsie
onderonsie [boodskap #138036] |
So., 26 September 2021 17:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21436 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onderonsie
Afbreking: on•der•on•sie
Samestelling: onder + ons + -ie
Selfstandige naamwoord: onderonsie
Meervoud: onderonsies
Verkleinwoord: onderonsietjie
Meervoud van verkleining: onderonsietjies
Betekenis:
• 'n Intieme geselsie (dikwels 'n meningsverskil of teregwysing) tussen twee of meer mense, buite die publieke oog.
Gebruik:
• Die onderonsie het op 'n vuisgeveg uitgeloop.
Sinoniem:
• dispuut
• geskil
• meningsverskil
• relletjie
• rusie
• stryery
• twis
• vegtery
Vertaling:
Engels: tête-à-tête
Nederlands: onderonsje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 10 05:00:25 UTC 2025
|