Tuis » Taal » Woordeboek » vernieler
vernieler [boodskap #138032] |
Fri, 24 September 2021 12:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21398 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vernieler
Afbreking: ver•nie•ler
Samestelling: verniel + -er
Selfstandige naamwoord: vernieler
Meervoud: vernielers
Betekenis:
• Iets of iemand wat dinge verniel (breek en beskadig).
Gebruik:
• Voëls wat op landerye wei word meestal as 'n vriend eerder as 'n vernieler beskou, omdat hulle insekte bo graan verkies.
Sinoniem:
• breker
• vandaal
• uitroeier
• verdelger
• verrinneweerder
• vernielal
• vernietiger
• verwoester
Vertaling:
Engels: destroyer, wrecker, demolisher
Nederlands: vernieler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 29 22:29:15 UTC 2025
|