Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koherensie
koherensie [boodskap #138021] Do., 23 September 2021 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koherensie
Afbreking: ko•he•ren•sie


Selfstandige naamwoord: koherensie
Meervoud:

Betekenis:
• Die onderliggende verhouding wat dinge aan mekaar koppel en tot 'n eenheid saambind.

Gebruik:
• 'n Diskoers toon koherensie wanneer die onderdele daarvan mekaar ondersteun en mekaar op geen manier weerspreek nie.

Sinoniem:
• samehangendheid

Antoniem:
• inkoherensie

Afgelei:
• koherensiebeginsel
• koherensietoets

Vertaling:
Engels: coherence
Nederlands: coherentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tamatiepruim
Volgende onderwerp: diskoers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 05:44:20 UTC 2025