Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humiditeit
humiditeit [boodskap #137976] So., 19 September 2021 08:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Toestel wat die temperatuur en humiditeit meet.
'n Toestel wat die temperatuur en humiditeit meet.
humiditeit
Afbreking: hu•mi•di•teit
Samestelling: humied + -iteit


Selfstandige naamwoord: humiditeit
Meervoud: humiditeite

Betekenis:
• Die hoeveelheid waterdamp in die lug.

Gebruik:
• 'n Hoë humiditeit verhoog die waarskynlikheid van die neerslag, dou, of mis.

Sinoniem:
• dampdruk
• lugvogtigheid
• vogtigheid
• voggehalte

Afgelei:
• humiditeitsgraad

Afkorting:
• hum.

Vertaling:
Engels: humidity
Nederlands: luchtvochtigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: guillotine
Volgende onderwerp: ipekonders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 24 14:03:20 UTC 2026