| verdraagsaamheid [boodskap #137943] |
Wo., 15 September 2021 14:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdraagsaamheid
Afbreking: ver•draag•saam•heid
Samestelling: verdraagsaam + -heid
Selfstandige naamwoord: verdraagsaamheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die bereidheid om afwykende gedrag te verdra, sonder om ongeduldig te raak.
Gebruik:
• Wanneer mense ongeduldig raak vlieg verdraagsaamheid maklik by die agterdeur uit.
Sinoniem:
• geduldigheid
• grootmoedigheid
• lankmoedigheid
• liefdadigheid
• lydsaamheid
• toegeeflikheid
• toegewendheid
• toleransie
Antoniem:
• onverdraagsaamheid
Vertaling:
Engels: tolerance, permissiveness, forbearance
Nederlands: verdraagzaamheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|