| a-lyn [boodskap #137928] |
So., 12 September 2021 20:25 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24294 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Rok met 'n a-lyn.
a-lyn
Afbreking: a-lyn
Selfstandige naamwoord: a-lyn
Meervoud: a-lyne
Betekenis:
• 'n Romp in die vorm van 'n hoofletter A wat pasgemaak is op die heupe en geleidelik ondertoe verbreed.
Gebruik:
• 'n A-lyn is vleiend op die meeste figure, in besonder die peervorm.
Afgelei:
• a-lynromp
• a-lynversameling
Vertaling:
Engels: a-line
Nederlands: a-lijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|