Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » isoleerder
isoleerder [boodskap #137922] So, 12 September 2021 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
isoleerder
Afbreking: i•so•leer•der
Samestelling: isoleer + -der


Selfstandige naamwoord: isoleerder
Meervoud: isoleerders
Verkleinwoord: isoleerdertjie
Meervoud van verkleining: isoleerdertjies

Betekenis:
• 'n Materiaal wat isoleer (die beweging van energie tussen twee plekke voorkom).

Gebruik:
• Kurk is 'n uitstekende termiese en akoestiese isoleerder.

Verwant:
• diëlektrikum
• isolator

Vertaling:
Engels: isolator
Nederlands: isoleerder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaartbelyn
Volgende onderwerp: stroombaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 16:49:35 MGT 2024