Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gonser
gonser [boodskap #137920] So, 12 September 2021 16:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gonser.
'n Gonser.
gonser
Afbreking: gon•ser
Samestelling: gons + -er


Selfstandige naamwoord: gonser
Meervoud: gonsers
Verkleinwoord: gonsertjie
Meervoud van verkleining: gonsertjies

Betekenis:
• Toestel wat 'n gonsende geluid maak, meestal as waarskuwingsein; elektriese komponent wat elektriese energie na klankenergie omskakel.

Gebruik:
• Hoe sterker die battery se stroomlading, hoe harder sal die gonser gons.

Verwant:
• alarm
• bieper
• klokkie

Vertaling:
Engels: buzzer, hummer
Nederlands: zoemer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karbolsuur
Volgende onderwerp: vaartbelyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 12:31:01 MGT 2024