Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prinsiep
prinsiep [boodskap #137916] Vr, 10 September 2021 07:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prinsiep
Afbreking: prin•siep


Selfstandige naamwoord: prinsiep
Meervoud: prinsiepe

Betekenis:
• 'n Grondliggende beginsel.

Gebruik:
• Vir my gaan dit oor die prinsiep van die saak, hulle kan nie 'n mens se kleingeld sommer so vat nie.

Wisselvorm:
• prinsipe

Sinoniem:
• beginsel
• grondbegrip
• grondreël
• grondslag
• uitgangspunt

Afgelei:
• prinsipieel

Vertaling:
Engels: principle
Nederlands: principe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: superioriteit
Volgende onderwerp: welgevormd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 04:07:39 MGT 2024