Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » radbraak
radbraak [boodskap #137909] Wo, 08 September 2021 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon word geradbraak.
'n Persoon word geradbraak.
radbraak
Afbreking: rad•braak


Werkwoord: radbraak
Verlede tyd: het geradbraak

Betekenis:
• (verouderd) Om iemand te martel op 'n foltertuig wat die ledemate rek en/of breek.

Gebruik:
Radbraak hom totdat hy bieg!

Sinoniem:
• ledebraak

Vertaling:
Engels: to break on the wheel
Nederlands: radbraken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: entiteit
Volgende onderwerp: ryklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 05:12:22 MGT 2024