Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kougoed
kougoed [boodskap #137907] Wo, 08 September 2021 16:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20216
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kougoed.
Kougoed.
kougoed
Afbreking: kou•goed
Samestelling: kou + goed


Selfstandige naamwoord: kouding
Meervoud: kougoed
Verkleinwoord: koudingetjie
Meervoud van verkleining: kougoedjies

Betekenis:
• Iets waaraan 'n mens kan kou/knaag/peusel/snoep.
• (plantkunde) 'n Soort vygie, kanna of Sceletium tortuosum.

Gebruik:
• Sy pak kougoed en 'n fles koffie in vir die lang pad.
Kougoed was reeds aan die Khoi en Boesmans bekend vir die anti-depressiewe werking daarvan.

Vertaling:
Engels: something to chew; S. tortuosum
Nederlands: kauwgoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wraaksugtig
Volgende onderwerp: entiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Sep 19 23:00:01 MGT 2024