Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootword
grootword [boodskap #137893] Di., 07 September 2021 11:39
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24181
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootword
Afbreking: groot•word
Samestelling: groot + word


Werkwoord: word groot, grootword
Verlede tyd: het grootgeword
Teenwoordige deelwoord: grootwordend, grootwordende
Verlede deelwoord: grootgeworde

Betekenis:
• Om tot 'n volwassene te ontwikkel.

Gebruik:
• Hy het goed grootgeword, maar ongelukkig groot sleggeword.

Spreekwoord:
• Hans grootword. [Kunsmatig grootgemaak.]
• Hy word vir die strop groot. [Sonder dissipline en maniere grootword.]
• Hy laat sy kinders vir wind en weer grootword. [Jou nie bekommer oor jou kinders se opvoeding nie.]

Sinoniem:
• groei
• opgroei
• ontluik
• ontwikkel

Vertaling:
Engels: to grow up, spend childhood
Nederlands: opgroeien, groot worden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boedel
Volgende onderwerp: verhoogopset
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 18:57:03 UTC 2025