| boortjie [boodskap #137860] |
Sa., 04 September 2021 11:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boortjie
Afbreking: boor•tjie
Samestelling: boor + -tjie
Selfstandige naamwoord: boor
Meervoud: bore
Verkleinwoord: boortjie
Meervoud van verkleining: boortjies
Betekenis:
• 'n Klein boor; werktuigie waarmee gaatjies gedraai word.
Gebruik:
• Daardie boortjie gaan nie 'n groot gat kan boor nie.
Homofoon:
• boordjie (boonste deel van die nek van 'n hemp)
Vertaling:
Engels: small drill, gimlet
Nederlands: boortje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|