Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sirkelgrafiek
sirkelgrafiek [boodskap #137786] So., 29 Augustus 2021 08:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24179
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sirkelgrafiek.
'n Sirkelgrafiek.
sirkelgrafiek
Afbreking: sir•kel•gra•fiek
Samestelling: sirkel + grafiek


Selfstandige naamwoord: sirkelgrafiek
Meervoud: sirkelgrafieke
Verkleinwoord: sirkelgrafiekie
Meervoud van verkleining: sirkelgrafiekies

Betekenis:
• Diagram in die vorm van 'n sirkel waarin elke sektor 'n persentasie van die geheel verteenwoordig.

Gebruik:
• Gebruik eerder 'n sirkelgrafiek; dit maak dit makliker om die data te visualiseer.

Sinoniem:
• sirkeldiagram

Verwant:
• staafgrafiek

Vertaling:
Engels: pie chart
Nederlands: cirkeldiagram, taartdiagram

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sektor
Volgende onderwerp: sies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 13:12:01 UTC 2025