Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skaapkameel
skaapkameel [boodskap #137776] Sa., 28 Augustus 2021 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skaapkameel.
'n Skaapkameel.
skaapkameel
Afbreking: skaap•ka•meel
Samestelling: skaap + kameel


Selfstandige naamwoord: skaapkameel
Meervoud: skaapkamele
Verkleinwoord: skaapkameeltjie
Meervoud van verkleining: skaapkameeltjies

Betekenis:
• Wollerige soogdier van Suid-Amerika met 'n lang nek.

Gebruik:
• Die skaapkameel kom hoofsaaklik in bergagtige streke voor, terwyl die kameel by plat woestyngebiede aangepas is.

Sinoniem:
• lama
• llama
• kameelskaap

Vertaling:
Engels: alpaca, llama
Nederlands: lama

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pylinkvis
Volgende onderwerp: reënerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:47:29 UTC 2025