| singel [boodskap #137762] |
Do., 26 Augustus 2021 19:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
singel
Afbreking: sin•gel
Selfstandige naamwoord: singel
Meervoud: singels
Verkleinwoord: singeltjie
Meervoud van verkleining: singeltjies
Betekenis:
• 'n Pad wat in 'n sirkel loop, ook die klein sirkel (cul-de-sac) waarin 'n straat doodloop.
Gebruik:
• Die singel om die middestad is altyd druk besig.
Sinoniem:
• kringpad
• kringstraat
• sirkelroete
Afgelei:
• omsingel
Vertaling:
Engels: crescent
Nederlands: singel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|