| balbesit [boodskap #137748] |
Wo., 25 Augustus 2021 15:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
balbesit
Afbreking: bal•be•sit
Samestelling: bal + besit
Selfstandige naamwoord: balbesit
Meervoud: –
Betekenis:
• Behoud van die bal in 'n spansport soos rugby.
Gebruik:
• Hoe verloor 'n span met 60% balbesit en 69% gebiedsvoordeel die wedstryd?
Vertaling:
Engels: possession
Nederlands: balbezit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|