| handvatsel [boodskap #137742] |
Wo., 25 Augustus 2021 10:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die handvatsel van 'n mes word 'n hef genoem.
handvatsel
Afbreking: hand•vat•sel
Samestelling: hand + vat + -sel
Selfstandige naamwoord: handvatsel
Meervoud: handvatsels
Verkleinwoord: handvatseltjie
Meervoud van verkleining: handvatseltjies
Betekenis:
• Die plek aan 'n voorwerp waaraan dit vasgehou of opgetel kan word.
Gebruik:
• Die pan het 'n lang handvatsel.
Sinoniem:
• handgreep
• hingsel
• oor
• steel
• vashouplek
• vatplek
Afgelei:
• deurhandvatsel
• fietshandvatsels
• kraanhandvatsel
Vertaling:
Engels: handle
Nederlands: handvatsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|